September is een van my gunsteling maande – ʼn maand van nuwe hoop, nuwe lewe en ‘n nuwe begin. Ons vier gedurende die eerste week Boomplantweek sowel as Loslitdag op 3 September. Dis ook natuurlik Toerismemaand en ons moedig almal aan ons ons plaaslike ondernemings, restaurante en gastehuise te ondersteun. Op 24 September vier ons Nasionale Erfenisdag. Oorweeg dit asseblief om die COVID-19 entstof so vinnig as moontlik te kry –dit bied uitstekende beskerming teen hospitalisering en ernstige simptome.
Burgemeester Gesie van Deventer 

Stellenbosch Latest News

Bly hier op hoogte met munisipale nuus

𝗢𝗣𝗘𝗡 𝗗𝗔𝗬 𝗔𝗧 𝗢𝗨𝗥 𝗡𝗘𝗪 𝗠𝗔𝗧𝗘𝗥𝗜𝗔𝗟𝗦 𝗥𝗘𝗖𝗢𝗩𝗘𝗥𝗬 𝗙𝗔𝗖𝗜𝗟𝗜𝗧𝗬

Community, Recycle, Recycling, Town News

17 September 2021 This morning Mayor Gesie van Deventer visited the new Materials Recovery Facility (MRF) to see for herself what happens... Read More → 𝗢𝗣𝗘𝗡 𝗗𝗔𝗬 𝗔𝗧 𝗢𝗨𝗥 𝗡𝗘𝗪 𝗠𝗔𝗧𝗘𝗥𝗜𝗔𝗟𝗦 𝗥𝗘𝗖𝗢𝗩𝗘𝗥𝗬 𝗙𝗔𝗖𝗜𝗟𝗜𝗧𝗬

Planting Hope – Stellenbosch goes turquoise for Arbor Week

Community, Environment, Town News

Statement by Executive Mayor Gesie van Deventer  1 September 2021 Today, 1 September 2021, Mayor Gesie van Deventer and Municipal... Read More → Planting Hope – Stellenbosch goes turquoise for Arbor Week

Let’s Fix It

Community, Town News

Download the poster in PDF format here for use in your office, home or classroom.... Read More → Let’s Fix It

Municipal Events & Meetings

Moenie uitmis op enige belangrike veragdering of gebeurtenis nie.

Heritage Day Find out more

Heritage Day

Kom kuier vir ons op Facebook:

Stellenbosch Municipality
Stellenbosch Municipality
REMINDER – Normal refuse removal services will continue on #HeritageDay.
Stellenbosch Municipality
Stellenbosch Municipality
Vandag het Burgemeester van Deventer ons jaarlikse boomplantvieringe voortgesit deur vrugtebome uit te deel aan inwoners van Pniel en Groendal. Inwoners met groen vingers is deur raadslede genooi om bome te kom afhaal en inwoners kon kies tussen appel-, perske-, suurlemoen- en selfs litchibome!

Wat ‘n wonderlike manier om ‘n nuwe boom te kan plant vir die volgende generasie, net so voor Erfenisdag! Dankie aan ons biblioteke in Pniel en Groendal vir julle gasvryheid!
Stellenbosch Municipality
Stellenbosch Municipality
Dit was vir ons ‘n voorreg om vandag ‘n delegasie, onder leiding van Burgemeester Dirk Kotzé van Mosselbaai Munisipaliteit, te ontvang.

Die delegasie het spesifiek meer kom uitvind oor die nuwe munisipale beheerkamer wat tans opgerig word. Hulle het ook kom leer oor ons munisipale veiligheidsinisiatiewe, in samewerking met ons 𝘚𝘵𝘦𝘭𝘭𝘦𝘯𝘣𝘰𝘴𝘤𝘩 𝘚𝘢𝘧𝘦𝘵𝘺 𝘐𝘯𝘪𝘵𝘪𝘢𝘵𝘪𝘷𝘦 (SSI) vennote.

Burgemeester Gesie van Deventer glo dat ons deur goeie samewerking, die deel van beste gebruike in die praktyk en deur te leer by mekaar, soveel meer vir ons gemeenskappe kan doen.

Mossel Bay Municipality
Stellenbosch Municipality
Stellenbosch Municipality
Our teams are busy planting new gardens on the traffic circles at Die Braak. They are using a mixture of waterwise, indigenous and colourful shrubs & seedlings. Ons dink dit gaan so mooi lyk!

Volg ons op Twitter:

Welkom
Wamkelekile
Welcome

Stellenbosch lies roughly 50 km to the east of Cape Town and is - after the Mother City - the oldest town in South Africa.

The 900 square kilometres municipal area is internationally renowned for its beautiful environment, many places of interest, wine farms, street cafes, restaurants, quality wines, historical buildings and excellent educational institutions.

The major portion of the area is utilised for agriculture (mainly wine production) and it includes the major towns of Stellenbosch and Franschhoek as well as settlements such as Klapmuts, Koelenhof, Kylemore, Johannesdal, Pniel, Kayamandi, Cloetesville, Ida’s Valley, Jamestown and Raithby.

town04
Close Search Window