September is een van my gunsteling maande – ʼn maand van nuwe hoop, nuwe lewe en ‘n nuwe begin. Ons vier gedurende die eerste week Boomplantweek sowel as Loslitdag op 3 September. Dis ook natuurlik Toerismemaand en ons moedig almal aan ons ons plaaslike ondernemings, restaurante en gastehuise te ondersteun. Op 24 September vier ons Nasionale Erfenisdag. Oorweeg dit asseblief om die COVID-19 entstof so vinnig as moontlik te kry –dit bied uitstekende beskerming teen hospitalisering en ernstige simptome.
Burgemeester Gesie van Deventer 

Stellenbosch Latest News

Bly hier op hoogte met munisipale nuus

𝗢𝗣𝗘𝗡 𝗗𝗔𝗬 𝗔𝗧 𝗢𝗨𝗥 𝗡𝗘𝗪 𝗠𝗔𝗧𝗘𝗥𝗜𝗔𝗟𝗦 𝗥𝗘𝗖𝗢𝗩𝗘𝗥𝗬 𝗙𝗔𝗖𝗜𝗟𝗜𝗧𝗬

Community, Recycle, Recycling, Town News

17 September 2021 This morning Mayor Gesie van Deventer visited the new Materials Recovery Facility (MRF) to see for herself what happens... Read More → 𝗢𝗣𝗘𝗡 𝗗𝗔𝗬 𝗔𝗧 𝗢𝗨𝗥 𝗡𝗘𝗪 𝗠𝗔𝗧𝗘𝗥𝗜𝗔𝗟𝗦 𝗥𝗘𝗖𝗢𝗩𝗘𝗥𝗬 𝗙𝗔𝗖𝗜𝗟𝗜𝗧𝗬

Planting Hope – Stellenbosch goes turquoise for Arbor Week

Community, Environment, Town News

Statement by Executive Mayor Gesie van Deventer  1 September 2021 Today, 1 September 2021, Mayor Gesie van Deventer and Municipal... Read More → Planting Hope – Stellenbosch goes turquoise for Arbor Week

Let’s Fix It

Community, Town News

Download the poster in PDF format here for use in your office, home or classroom.... Read More → Let’s Fix It

Municipal Events & Meetings

Moenie uitmis op enige belangrike veragdering of gebeurtenis nie.

No Events

Kom kuier vir ons op Facebook:

Stellenbosch Municipality
Stellenbosch Municipality
Ons grassnyspanne beoog om vanaand, 27 September te begin om oortyd te werk om te verseker dat ons alle agterstande inhaal. Agterstande het ontstaan weens die groot hoeveelheid reën wat ons ontvang het, sowel as personeel wat moes isoleer en roteer weens COVID-19.

Die sny van gras in publieke areas, parkies en sypaadjies is vir ons ‘n prioriteit en ons sal daarby uitkom. Jammer vir enige ongerief.

Maak gerus gebruik van ons WhatsApp-dienslyn om enige kwessie onder ons aandag te bring: 0769510768
Stellenbosch Municipality
Stellenbosch Municipality
Wonderful to welcome Minister David Maynier to Stellenbosch Municipality today. The Minister will be visiting a few iconic sites as part of World Tourism Day and wished Mayor van Deventer and Visit Stellenbosch CEO, Jeanneret Momberg, the best of luck for the inaugural #GardenWeek (1-10 October 2021).
Stellenbosch Municipality
Stellenbosch Municipality
𝗕𝗘𝗙𝗢𝗥𝗘 & 𝗔𝗙𝗧𝗘𝗥

From old, dilapidated building to a modern and dynamic new space for local entrepreneurs. Visit the CoCreate Hub Stellenbosch today!

#ValleyOfOpportunity

Volg ons op Twitter:

Welkom
Wamkelekile
Welcome

Stellenbosch lies roughly 50 km to the east of Cape Town and is - after the Mother City - the oldest town in South Africa.

The 900 square kilometres municipal area is internationally renowned for its beautiful environment, many places of interest, wine farms, street cafes, restaurants, quality wines, historical buildings and excellent educational institutions.

The major portion of the area is utilised for agriculture (mainly wine production) and it includes the major towns of Stellenbosch and Franschhoek as well as settlements such as Klapmuts, Koelenhof, Kylemore, Johannesdal, Pniel, Kayamandi, Cloetesville, Ida’s Valley, Jamestown and Raithby.

town04
Close Search Window