Community, Recycle, Recycling, Town News|

17 September 2021

This morning Mayor Gesie van Deventer visited the new Materials Recovery Facility (MRF) to see for herself what happens to the tons and tons of recyclables that are brought to the facility every day.

In celebration of National Recycling Day, the facility is open to all members of the public. The facility will also host an open day on 27 September 2021.

Inwoners, studente, skoliere en besoekers word aangemoedig om ‘n draai te maak vir ‘n kort begeleide toer deur die fasiliteit. Kom vind uit wat herwinbaar is en wat nie! Die Burgermeester was aangenaam verras om ‘n groep Graad 10 leerders van die Hoërskool Stellenbosch op haar toer raak te loop. Ons glo die leerders het iets geleer en sal die boodskap van herwinning aan hul medeleerders oordra.

Die MRF is oop aan inwoners om ook self herwinbare materiaal en rommel te kom aflaai.

Comments are closed.

Close Search Window