Stellenbosch Municipality

Met die onlangse reën wat geval het, verkeer sommige inwoners onder die wanindruk dat ons waterprobleme nou verby is. Dit is egter GLAD NIE die geval nie. Die Raad het vandag besluit om die Stellenbosch Munisipale gebied as ‘n droogte rampgebied te verklaar, in lyn met die optrede en besluite van die Wes-Kaapse Provinsiale Regering.

Indien ons dieselfde hoeveelheid reënval kry in 2017 as in 2016 sal ons nie oor voldoende oppervlakwater beskik voor die volgende reënseisoen in 2018 nie. Indien die situasie nie drasties verbeter nie en die huidige waterverbruik voortgaan, sal ons Munisipaliteit se waterbronne opraak teen Mei 2018.

Die verklaring van ‘n rampgebied stel die Rampgebiedbestuurswet van 2002 in werking. Dit maak onder andere voorsiening dat die Munisipaliteit die nodige verordeninge in werking kan stel om die situasie so effektief moontlik te bestuur. Die Munisipaliteit is tans in die proses om ons waterverordeninge te hersien en ook ‘n boetestelsel te implementeer wat gebruik sal word om oortreders te straf.

Ek wil alle inwoners herinner dat Vlak 4 waterbeperkings in werking sal bly vir die voorsienbare toekoms, ongeag enige reën wat ons oor die volgende paar dae en weke kan ontvang. Op 1 Julie 2017 tree die nuwe tariewe vir die nuwe finansiële jaar ook in werking. Inwoners moet daarop let dat terwyl vlak 4 waterbeperkings geld, pas die Munisipaliteit vlak 4 watertariewe toe. Dit kan ‘n geweldige uitwerking hê op u munisipale rekening indien u nie water verantwoordelik gebruik nie. ‘n Inwoner wat byvoorbeeld 80 Kiloliter water in ‘n maand gebruik sou op vlak 1 R1431.20 per maand betaal het. Op vlak 4 beperkings sal hy/sy in die nuwe finansiële jaar R 8241.52 betaal. Inwoners word dus gemaan om hul waterverbruik so ver moontlik te beperk. Wees gewaarsku dat inwoners wat nie hul verbruik beperk nie, verantwoordelik gehou sal word vir enige moontlike onkoste. Die nuwe tariewe is beskikbaar op ons webblad (www.stellenbosch.gov.za).

Rapporteer asseblief enige watervermorsing onmiddellik aan die munisipaliteit.

Om wateroortredings aan te meld kan u 021 808 8215/8953 skakel. Alle inligting sal vertroulik hanteer word. Onthou, waterbesparing is ons almal se verantwoordelikheid.

 

Stellenbosch Municipality Bursary Fund: Academic Year 2017

 

Stellenbosch Municipality budgeted for bursaries for learners residing in the Greater Stellenbosch municipal area (WC024). This is the Municipality’s contribution to the skills development process in the community.  The Municipality wants to attract top performing learners and learners with potential to succeed in Higher Education Institutions (HEI) in the areas such as finance, economics, accounting, supply chain management, internal audit, risk management, infrastructure.

Requirements to qualify for a bursary:

  1. Registration must be at a Higher Education Institution (HEI);
  2. Proof of residence in the Greater Stellenbosch municipal area (WC024);
  3. Proof of a recently passed Senior Certificate (Grade 12) with results;
  4. Proof of registration at a registered educational institution (2017);
  5. Learners from the designated Employment Equity groups, particularly women, Blacks (African, Coloured, and Indian) and disabled persons will receive preference.

All applications must be accompanied by certified copies of students’ academic records.

Learners are invited to apply for the bursaries by submitting a detailed curriculum vitae and a certified copy of their Identity Document.  Applications must be addressed and submitted to the Head: Skills Development, Human Resource Services, Municipal offices, 71 Plein Street, Ecclesia Building, Stellenbosch or can be posted to Stellenbosch Municipality, PO Box 17, Stellenbosch, 7599.

The closing date for applications is Monday, 26 June 2017 at 15h00.

 

Please note: Applications must be hand-delivered or posted and must reach Stellenbosch Municipality before or on the specified due date and time. Faxed and/or e-mailed applications will not be considered. Should there be no feedback received by or before 31 July 2017, applicants may assume that their applications have been unsuccessful.  Stellenbosch Municipality is under no obligation to award a bursary to anyone.

For any queries, please feel free to contact Michelle Langeveldt on 021 8088997 or Jo-Ann Petersen on 021 8088058.

 

Please note that a Special Council Meeting is scheduled for 20 June 2017.

 

Neem asb kennis dat ‘n Spesiale Raadsvergadering geskeduleer word vir 20 Junie 2017.

 

Time/Tyd: 14:00

 

Venue/Plek: Stellenbosch Council Chambers / Raadsaal, Plein Street / Pleinstraat, Stellenbosch

 

 

Mayor Gesie Van Deventer handed over awards and prizes at the Private Hotel School in Vlottenburg on 15 June 2017.

Two students were nominated by the lecturers for always going the extra mile in class. Thandi Ntshawuzana received the first prize and Sydney Du Plessis the second prize.

“This is your time to shine, go out, work hard and make a success of yourselves”, was the motivational and encouraging message from the Executive Mayor Gesie van Deventer.

hotel school june2017

 

Please remember refuse collection services are rendered as normal on public holidays, except on Good Friday, Christmas Day and New Years Day. So please put your bin out tomorrow if your refuse if collected on Fridays.