Stellenbosch Municipality

  • Welcome back to MAYCO and all Councillors

    • Hope you are well rested and ready for our first full year in Council.

    • Much work to be done and success will depend on all of us working together for the community

  • I would like to introduce and welcome our new Municipal Manager, Geraldine Mettler.

    • Ms Mettler joined us on 2 Jan 2017.

    • Comes from City of Cape Town

    • Qualified Lawyer, brings a lot of experience and expertise to the position

    • Welcome to Stellenbosch Municipality, I am looking forward to working with you in the coming months and years.

    • I know there are many challenges and l am looking forward on tackling them alongside you.

    • I am sure that all our communities will benefit from your leadership.

  • It is my pleasure to announce that Deputy Mayor Jindela has been assigned and accepted the portfolio of Parks, Open Spaces and Environment effective from 1 January 2017.

    • Important portfolio in our area because much of our uniqueness and attraction relies on a healthy environment.

    • Our area contains many parks and open spaces that adds to our attraction and natural beauty for tourists and residents.

    • Deputy, I wish you all the best for this portfolio and know, together with the Municipal Officials you will maintain and create a positive green environment for us to enjoy.

  • I want to thank the Mayoral Committee and the Directors for the strategic session we recently conducted at our boardroom in Franschhoek.

    • Session highlighted clear expectations and focus areas for the next five years

    • It is exciting to see the shared vision and passion we have for our residents and the creation of a local government dedicated to delivering the best possible services to every resident.

  • Baie geluk aan die Matrieks van al ons skole. Ons leerders het baie goed gedoen. Geluk ook aan die ouers van al die Matrieks.

    • Top Presteerder in elke skool vir Matriek is as volg:

      • Xokozela Khayalethu – Hoërskool Franschhoek

      • Amy Jefthas - Groendal Sekondêr

      • Candice Williams – Kylmore Sekondêr

      • Jacqueline Snyman – Luckhoff Sekondêr

      • Jacobie Mouton – Hoërskool Bloemhof

      • Maxwell Azer – Hoërskool Cloetesville

      • Siyanda Dyomfana – Kayamandi Secondary School

      • Athenkosi Mantshi – Makupula Secondary School

      • Hans-Jacques Koetsier – Paul Roos Gimnasium

      • Priyanka Govender – Rhenish Gilrs High School

      • Jacques Valentine – Hoërskool Stellenbosch

      • Leone Deysel – Stellenzicht Sekondêr.

  • Ek het baie kommunikasie van die publiek af ontvang rakende die afsny datum om besware in te dien ten opsigte van die Munisipale Waardasierol.

    • Alhoewel ons reeds uitstel toegestaan het van 17 Desember 2016 na 11 Januarie 2017, het ek die Munisipale Bestuurder versoek om verdere uitstel te verleen tot 31 Januarie 2017.

    • Die afsnydatum vir besware rakende die waardasierol van die Stellenbosch Munisipaliteit is dus nou 31 Januarie 2017.

  • Verhoogde aantal besoekers gedurende die toerismeseisoen.

    • Besighede en Stellenbosch 360 het sterk groei aangeteken met tussen 12-15% styging aan besoekers.

    • Ons is verheug oor ons gewildheid onder buitelandse en binnelandse toeriste. Hulle dra by tot werkskepping en ekonomiese groei in ons omgewing en skep nuwe geleenthede vir die area as ‘n unieke mark.

    • Dankie aan al die inwoners wat hul beaam het as Ambassadeurs vir ons dorpe; wat gehelp het om veilige een aangename omgewing te skep vir die besoekers.

  • Twee sake wat baie ernstig bly gedurende die warm somer wat ons nou ervaar,

    brande en waterbeperkings

  • Brande het ernstige verwoesting tot gevolg gehad regoor die Kaapse Skiereiland.

    • Binne Stellenbosch Munisipaliteit was daar meer as 116 grasbrande en meer as 33 strukturele brande sedert 1 Desember 2016.

    • 2 persone is dood in twee afsonderlike brandgevalle in Desember soos reeds genoem by vorige raadsvergadering

    • Groot brand in Kayamandi vroeë die maand waar 109 mense geraak is.

    • Munisipaliteit het hulp verskaf en ook noodbehuisingstoestelle verskaf asook komberse en kospakkies met die nodigste in.

    • Munisipaliteit vind dat nalatigheid grootste oorsaak van brande in ons omgewing bly.

    • Oop vure of vlamme wat sonder toesig gelaat word

    • Kinders wat met vuurhoutjies of klappers speel sonder ouers se wete of toesig.

    • Ernstige beroep op inwoners om uiters versigtig te wees en te hou by reëls en bepalings rakende vure.

    • Wees asseblief versigtig. Geen oop vure, geen beheerde brande, geen braaivleisvure sonder toesig. MOENIE sigaretstompies of vuurhoutjies net neergooi nie. Hou erwe skoon van rommel en onkruid wat maklik kan brand

  • Waterbeperkings

    • Situasie is krities

    • Ons het reeds verskeie waarskuwings aan oortreders uitgereik.

    • Munisipaliteit verskerp die polisiëring van oortreders.

    • In die medium termyn beplan ons wysigings aan ons verordeninge om nog strenger teen oortreders op te tree insluitend die instel van ‘n boetes

    • Inwoners moet asseblief hul gebruikspatrone dramaties aanpas om water te bespaar.

    • Vermorsing en oortredings van die beperkings moet onmiddellik aangemeld word by die Munisipaliteit.

    • Indien inwoners en besighede nie ‘n groot poging aanwend nie, sal die Munisipaliteit genoodsaak word om stappe te implementeer wat groot ongerief tot gevolg hê.

  • 2 Ministerial visits in the past week

    • Minister Debbie Schafer from the Provincial Department of Education.

    • The department is looking to build a new school in the Municipal area and we discussed how we can assist because education is important to all of us.

    • Met with Minister Bonginkosi Madikizela from the Provincial Department of Human Settlements

    • Discussed the acceleration of affordable GAP housing and the importance of sharing upgrades of informal settlements and the possibility for the provision for serviced sites.

    • Minister indicated that Municipality’s whose business plan is geared accordingly will be prioritised by province to roll out new GAP housing projects.

    • Stellenbosch Municipality is already aligned and is looking forward to working with province in creating sustainable housing opportunities.

  • Stellenbosch was approved as a Restructuring Town including the Zones by the National Minister of Human Settlements

    • After two years of immense hard work by the municipal officials in various departments, consultants and Provincial Department of Human Settlements to make this a reality, it finally happened.

    • Start to readdress the imbalances of the past by creating rental/housing opportunity to those who are willing to pay for affordable rent, in a well located part of town.

  • Op 14 Februarie vier ons Valentynsdag.

    • Die oorsprong van die dag is baie interessant en u kan gerus ‘n bietjie gaan oplees oor die verskeie tradisies en stories rondom die dag.

    • Ons vier gebruiklik die liefde gedurende die dag en sommer die hele maand.

    • Ek wil u aanmoedig om alle vorme van die liefde te vier hierdie Valentynsmaand, nie net die romantiese soort nie.

    • Doen iets spesiaal vir vriende, familie, bure of selfs u groter gemeenskap.

    • Kom ons vier liefde in oorvloed gedurende hierdie Valentynsmaand.