Stellenbosch Municipality

Stellenbosch Municipal Traffic Department would like to inform the general public that the Motor Vehicle Registration and Driving License Testing Centre will open on the Saturdays mentioned below. Operation hours on Saturdays: 08:00 – 12:30. The purpose of this additional operational time is to address the high volumes of applications noticed in previous years.

NB: Clients are advised not to forget proof of address not older than 3 months and  acceptable identification documents for FICA purposes. This process is done annually.

  • 4 & 18 March 2017

  • 1 & 22 April 2017

  • 6 & 20 May 2017

  • 3 & 24 June 2017

  • 8 & 22 July 2017

  • 5 & 19 August 2017

  • 2 & 30 September 2017

  • 7, 14 & 21 October2017

  • 28 October 2017- NB- Only Motor Vehicle Registration and Licensing open on this date.

  • 4, 11 & 18 November 2017

  • 25 November 2017- NB- Only Motor Vehicle Registration and Licensing open on this date.

  • 2 & 9 December 2017

The Driving License Section won’t do applications on the above mentioned dates but will do tests and collections of driving license cards.

SALE OF DISPOSAL COUPONS FOR USE AT KLAPMUTS TRANSFER STATION

Stellenbosch Municipality does not have a Cashiers Office in Klapmuts. Solid Waste Management disposal coupons were previously sold at the former Sentra (now Klapmuts Mega Store) Post Office, which acted as a sales point on behalf of the municipality, where the public could purchase disposal coupons for use at the Klapmuts Transfer Station for the purpose of refuse disposal.

The Post Office in Klapmuts is no longer in operation, and coupons will no longer be available for sale in Klapmuts. The Department: Solid Waste Management had in the interim, for the sake of uninterrupted service delivery, sold the coupons at the Klapmuts Transfer Station, and coupons were issued at the facility for the week 6-10 February 2017.

However, the risk under which officials will be placed, particularly at this remote facility with limited security services, is too great.

All coupons will thus be sold at the Stellenbosch Cash Office, which may be used at either Devon Valley Landfill, or Klapmuts Transfer Station, until further notice.

TEMPORARY ROAD CLOSURE

Notice is hereby given for the temporary closure of the following roads:

  • Merriman Avenue, Bosman Street, Victoria Street, Marais Street, Van Riebeeck Street, Jonkershoek Road, Jannasch Street, Endler Street and Martinson Street.

The road closures will be from 07:00 – 14:00, on the 18 February 2017 for the hosting of the Color Run Event.

Stellenbosch Municipality regret any inconvenience and thank you in anticipation for your co-operation and understanding.

TYDELIKE PADSLUITING

Kennis word hiermee gegee vir die tydelike sluiting van die volgende strate:

  • Merrimanlaan, Bosmanstraat, Victoriastraat, Maraisstraat, Van Riebeeckstraat, Jonkershoekpad, Jannaschstraat, Endlerstraat en Martinsonstraat.

Die tydelike padsluitings is vanaf 07:00 – 14:00, op 18 Februarie 2017 vir die doeleindes van die “Color Run” funksie.

Verskoning word aangebied vir enige ongerief en u word byvoorbaat bedank vir u samewerking en begrip.

As Burgemeester, moet ek my ernstige kommer oor die watersituasie in ons Munisipaliteit met u deel. Die voortslepende droogte wat ons streek teister vir meer as ‘n jaar, is nog  lank nie verby nie. Klimaatsverandering het ‘n geweldige impak op ons reënpatrone die afgelope paar jaar gehad en dit het tot gevolg dat ons damvlakke kommerwekkend laag is. Die moontlikheid bestaan dat van ons damme gaan opdroog oor die volgende paar maande tensy ons buitengewone goeie reënval kry.

Tans kry Stellenbosch Munisipaliteit ongeveer 60% van sy water vanaf die Stad Kaapstad. Kaapstad het onlangs aangekondig dat hulle vlak 3B waterbeperkings ingestel het vanaf 1 Februarie 2017. Die Stad se verskerpte beperkings sluit hoër boetes, die natmaak van tuine met ‘n emmer of gieter net op sekere dae en die aanspreek van die stad se top 20 000 waterverbruikers in. Ek doen ‘n ernstige beroep op alle inwoners om waterverbruik in te perk anders sal ons verplig word om strenger op te tree teen oortreders.

Die Munisipaliteit pas hier reeds ‘n geruime tyd waterbeperkings toe. Die beperkings is in Desember verder opgeskerp. Ons spaar egter steeds nie genoeg water nie, en vind dat daar steeds baie oortreders in die Munisipale omgewing is.  Die grootste aantal waarskuwings is uitgereik in die Onder Papegaaiberg, Stellenbosch en Franschhoek-areas. Alhoewel tariewe reeds aangepas is om onverskillige gebruik te verhoed, vind ons dat baie inwoners steeds nie gehoor gee aan ons oproepe nie.

Ek het onlangs met al die betrokke amptenare en die Munisipale Bestuurder vergader oor hoe om die huidige waterbeperkings af te dwing en seker te maak inwoners gee gehoor daaraan. Inwoners sal voortaan meer wetstoepassingsbeamptes gewaar wat watermisbruik in woonbuurte patrolleer. Daar gaan ook gekyk word na ‘n boetestelsel. Ons gaan meer aandag gee aan watervermorsing in informele areas. Bewusmakingsveldtogte sal ook opgeskerp word. Die Munisipaliteit spits hom daarop toe om seker te maak dat elke inwoner ingelig sal word oor waterbeperkings en die gevolge daarvan. Indien inwoners nie hul waterverbruik ernstig inkort nie, sal die Munisipaliteit ongelukkig nog meer drastiese stappe moet implementeer. 

Inwoners word aangemoedig om watervermorsing aan te meld by die Munisipaliteit. Skakel asseblief 021 808 8215/8953/8261 of stuur ‘n e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. Alle inligting word vertroulik  hanteer. 

  • Welcome back to MAYCO and all Councillors

    • Hope you are well rested and ready for our first full year in Council.

    • Much work to be done and success will depend on all of us working together for the community

  • I would like to introduce and welcome our new Municipal Manager, Geraldine Mettler.

    • Ms Mettler joined us on 2 Jan 2017.

    • Comes from City of Cape Town

    • Qualified Lawyer, brings a lot of experience and expertise to the position

    • Welcome to Stellenbosch Municipality, I am looking forward to working with you in the coming months and years.

    • I know there are many challenges and l am looking forward on tackling them alongside you.

    • I am sure that all our communities will benefit from your leadership.

  • It is my pleasure to announce that Deputy Mayor Jindela has been assigned and accepted the portfolio of Parks, Open Spaces and Environment effective from 1 January 2017.

    • Important portfolio in our area because much of our uniqueness and attraction relies on a healthy environment.

    • Our area contains many parks and open spaces that adds to our attraction and natural beauty for tourists and residents.

    • Deputy, I wish you all the best for this portfolio and know, together with the Municipal Officials you will maintain and create a positive green environment for us to enjoy.

  • I want to thank the Mayoral Committee and the Directors for the strategic session we recently conducted at our boardroom in Franschhoek.

    • Session highlighted clear expectations and focus areas for the next five years

    • It is exciting to see the shared vision and passion we have for our residents and the creation of a local government dedicated to delivering the best possible services to every resident.

  • Baie geluk aan die Matrieks van al ons skole. Ons leerders het baie goed gedoen. Geluk ook aan die ouers van al die Matrieks.

    • Top Presteerder in elke skool vir Matriek is as volg:

      • Xokozela Khayalethu – Hoërskool Franschhoek

      • Amy Jefthas - Groendal Sekondêr

      • Candice Williams – Kylmore Sekondêr

      • Jacqueline Snyman – Luckhoff Sekondêr

      • Jacobie Mouton – Hoërskool Bloemhof

      • Maxwell Azer – Hoërskool Cloetesville

      • Siyanda Dyomfana – Kayamandi Secondary School

      • Athenkosi Mantshi – Makupula Secondary School

      • Hans-Jacques Koetsier – Paul Roos Gimnasium

      • Priyanka Govender – Rhenish Gilrs High School

      • Jacques Valentine – Hoërskool Stellenbosch

      • Leone Deysel – Stellenzicht Sekondêr.

  • Ek het baie kommunikasie van die publiek af ontvang rakende die afsny datum om besware in te dien ten opsigte van die Munisipale Waardasierol.

    • Alhoewel ons reeds uitstel toegestaan het van 17 Desember 2016 na 11 Januarie 2017, het ek die Munisipale Bestuurder versoek om verdere uitstel te verleen tot 31 Januarie 2017.

    • Die afsnydatum vir besware rakende die waardasierol van die Stellenbosch Munisipaliteit is dus nou 31 Januarie 2017.

  • Verhoogde aantal besoekers gedurende die toerismeseisoen.

    • Besighede en Stellenbosch 360 het sterk groei aangeteken met tussen 12-15% styging aan besoekers.

    • Ons is verheug oor ons gewildheid onder buitelandse en binnelandse toeriste. Hulle dra by tot werkskepping en ekonomiese groei in ons omgewing en skep nuwe geleenthede vir die area as ‘n unieke mark.

    • Dankie aan al die inwoners wat hul beaam het as Ambassadeurs vir ons dorpe; wat gehelp het om veilige een aangename omgewing te skep vir die besoekers.

  • Twee sake wat baie ernstig bly gedurende die warm somer wat ons nou ervaar,

    brande en waterbeperkings

  • Brande het ernstige verwoesting tot gevolg gehad regoor die Kaapse Skiereiland.

    • Binne Stellenbosch Munisipaliteit was daar meer as 116 grasbrande en meer as 33 strukturele brande sedert 1 Desember 2016.

    • 2 persone is dood in twee afsonderlike brandgevalle in Desember soos reeds genoem by vorige raadsvergadering

    • Groot brand in Kayamandi vroeë die maand waar 109 mense geraak is.

    • Munisipaliteit het hulp verskaf en ook noodbehuisingstoestelle verskaf asook komberse en kospakkies met die nodigste in.

    • Munisipaliteit vind dat nalatigheid grootste oorsaak van brande in ons omgewing bly.

    • Oop vure of vlamme wat sonder toesig gelaat word

    • Kinders wat met vuurhoutjies of klappers speel sonder ouers se wete of toesig.

    • Ernstige beroep op inwoners om uiters versigtig te wees en te hou by reëls en bepalings rakende vure.

    • Wees asseblief versigtig. Geen oop vure, geen beheerde brande, geen braaivleisvure sonder toesig. MOENIE sigaretstompies of vuurhoutjies net neergooi nie. Hou erwe skoon van rommel en onkruid wat maklik kan brand

  • Waterbeperkings

    • Situasie is krities

    • Ons het reeds verskeie waarskuwings aan oortreders uitgereik.

    • Munisipaliteit verskerp die polisiëring van oortreders.

    • In die medium termyn beplan ons wysigings aan ons verordeninge om nog strenger teen oortreders op te tree insluitend die instel van ‘n boetes

    • Inwoners moet asseblief hul gebruikspatrone dramaties aanpas om water te bespaar.

    • Vermorsing en oortredings van die beperkings moet onmiddellik aangemeld word by die Munisipaliteit.

    • Indien inwoners en besighede nie ‘n groot poging aanwend nie, sal die Munisipaliteit genoodsaak word om stappe te implementeer wat groot ongerief tot gevolg hê.

  • 2 Ministerial visits in the past week

    • Minister Debbie Schafer from the Provincial Department of Education.

    • The department is looking to build a new school in the Municipal area and we discussed how we can assist because education is important to all of us.

    • Met with Minister Bonginkosi Madikizela from the Provincial Department of Human Settlements

    • Discussed the acceleration of affordable GAP housing and the importance of sharing upgrades of informal settlements and the possibility for the provision for serviced sites.

    • Minister indicated that Municipality’s whose business plan is geared accordingly will be prioritised by province to roll out new GAP housing projects.

    • Stellenbosch Municipality is already aligned and is looking forward to working with province in creating sustainable housing opportunities.

  • Stellenbosch was approved as a Restructuring Town including the Zones by the National Minister of Human Settlements

    • After two years of immense hard work by the municipal officials in various departments, consultants and Provincial Department of Human Settlements to make this a reality, it finally happened.

    • Start to readdress the imbalances of the past by creating rental/housing opportunity to those who are willing to pay for affordable rent, in a well located part of town.

  • Op 14 Februarie vier ons Valentynsdag.

    • Die oorsprong van die dag is baie interessant en u kan gerus ‘n bietjie gaan oplees oor die verskeie tradisies en stories rondom die dag.

    • Ons vier gebruiklik die liefde gedurende die dag en sommer die hele maand.

    • Ek wil u aanmoedig om alle vorme van die liefde te vier hierdie Valentynsmaand, nie net die romantiese soort nie.

    • Doen iets spesiaal vir vriende, familie, bure of selfs u groter gemeenskap.

    • Kom ons vier liefde in oorvloed gedurende hierdie Valentynsmaand.