Stellenbosch Munisipaliteit

Stellenbosch skuif na vlak 6B

Stellenbosch Munisipaliteit beweeg na vlak 6B Waterbeperkings op 19 Februarie 2018.

Dit word gedoen om die Munisipaliteit in lyn te bring met die waterbeperkings van die Kaapstad en omliggende munisipaliteite, sodat die streek se bestaande waterbronne se leeftyd optimaal verleng kan word.

Stellenbosch Munisipaliteit ontvang tans nog twee derdes van ons munisipale water vanaf Kaapstad waterbronne, via Wemmershoek- en Theewaterskloofdam. Aan die einde van Maart skakel die Munisipaliteit egter grotendeels oor na eie bronne wat ons afhanklikheid van Kaapstad bronne baie sal verminder, en ook meer water beskikbaar sal stel vir die Stad.

Save Water - 50 litres per person per day. Level 6B water restrictions.

How to save water at work. 50 litres per person per day. Where to start:

Tips on saving water in your household. 50 litres of water per person per day on Level 6B water restrictions.

The Electoral Commission urges all South Africa’s eligible voters to visit their voting stations over the weekend of 10 and 11 March 2018 as part of a national campaign to update the voters’ roll in preparation for the 2019 elections.