Stellenbosch Munisipaliteit

  1. Naam:(*)
    Please type your full name.
  2. E-pos:(*)
    Invalid email address.
  3. Onderwerp:(*)
    Invalid Input
  4. Boodskap:(*)
    Invalid Input
  5. Tik die woord:(*)
    Tik die woord:
    Invalid Input
  6.   


KONTAK ONS

Algemeen:

Tel: 021 808 8111
(08:00 - 16:30 weeksdae)

24-uur noodlyn:

Tel: 021 808 8890 (weekdae en oor naweke)
(alle departemente)

Infrastruktuurdienste:

Kantoor ure

Klagtes en navrae - STELLENBOSCH / KLAPMUTS / KAYAMANDI / JAMESTOWN
Kantoor ure
021 808 8215 / 021 808 8953 / 021 808 8343

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Klagtes en navrae - DWARSRIVIER STREEK / FRANSCHHOEK
Kantoor ure
021 808 8632

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Na-ure
021 808 8890/021 808 8891

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Dit sluit in klagtes en navrae oor:

  • Water - Waterlekkasies / gebarste pype / foutiewe watermeters / oortredings / aansoeke om boorgate te boor / registrasie van boorgate / aansoek om vrystelling / vermiste brandkraandeksels
  • Riool - Blokkasies, oorvloeiende afvoerpype / vermiste mangatdeksels
  • Elektriese Dienste - Geen krag / meettoerusting / kragonderbrekings / straatligte / defekte aan mini-substasies / ontbrekende dekplate op lamppale / verkope / uitreiking van voorafbetaalde kaarte
  • Afvalwater - Leegmaak van septiese tenks
  • Afvalbestuur - Area skoonmaak, vullisverwydering / onwettige storting / afvalbeperking / herwinning
  • Paaie en Stormwater - slaggate / padherstelwerk / besproeiingswater / sypaadjies, verkeersligte, padmerke & padtekens / vermiste stormwater mangatdeksels
  • Water kwaliteit - Kwaliteit van drinkwater

Vuur en redding:

Tel: 021 808 8888 of 021 808 8890 (24 uur)

Wetstoepassing:

021 808 8890 (24 uur)
Dit is nie 'n noodnommer vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens nie

Omgewing, Sport en Fasiliteite:

Tel: 021 808 8160 of 021 808 8161
(08:00 - 16:15 weekdae)

Sosiale media

Stellenbosch Facebook & Twitter

Verkeersdienste

Verkeersdepartement (skakelbord)
Tel: 021 808 8800 / Faks: 021 883 2054

Beheerkamer (ongelukke / verkeersoortredings):
Tel: 021 808 8813
(07:00 - 15:30 Maandag tot Vrydag)

Voertuigregistrasie:
Tel: 021 808 8807 of 021 808 8808
(08:00 - 15:00 Maandag tot Vrydag)

Leerlinglisensie-afsprake: Stellenbosch
Tel: 021 808 8822
Maandag, Dinsdag, Donderdag (08:00 - 15:00)
Vrydae (08:00 - 14:00)
Bring: ID foto's x2, R68-00, Identiteitsdokument (ID), bewys van adres

Leerlinglisensie-afsprake: Franschhoek
Tel: 021 808 8822
Elke 2de Woensdag (09:00 - 13:00) - (Bevestig asseblief deur 021 808 8822 te skakel).
Bring: ID foto's x2, R68-00, Identiteitsdokument (ID), bewys van adres

Bestuurslisensies:
Tel: 021 808 8822
Maandag, Dinsdag, Donderdag (08:00 - 15:00)
Vrydae (08:00 - 14:00)

Verkeersboete navrae en betalings:
Tel: 021 808 8850 of 021 808 8860 of 021 808 8856 of 021 808 8818 of 021 808 8849 of 021 808 8836.
(Ma-Vr 08:00 - 15:30)

Kontant en debietkaarte word by die Verkeersdepartement aanvaar. Bring die verkeersboete en die bedrag wat uitstaande is. Boetes kan ook betaal word deur bankgewaarborgde tjeks. 'n Bankgewaarborgde tjek, tesame met die boete of boete-verwysingsnommer, kan ook gepos word aan: Privaatsak X5043, Stellenbosch, 7599

LW: Vanaf 1 Julie 2016 sal Stellenbosch Munisipaliteit slegs bankgewaarborgde tjeks aanvaar.

2